| Modulekode | JMN 308 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Opvoedkunde |
| Module-inhoud | Teoretiese begronding en beginsels wat spesifiek van toepassing is op die gebied van Lewenswetenskappe, insluitend konseptuele veranderings en konsepte. Onderrig van Lewenswetenskappe in Suid-Afrika, instruksionele ontwerp, assessering, en reflektiewe praktyk in Natuurwetenskap onderrig. Beste praktyke. |
| Modulekrediete | 6.00 |
| Programme | |
| Voorvereistes | Geen voorvereistes. |
| Kontaktyd | 2 praktiese sessies per week, 1 lesing per week |
| Onderrigtaal | Module word in Engels aangebied |
| Departement | Wetenskap-, Wiskunde- en Tegnologie-onderwys |
| Aanbiedingstydperk | Semester 1 |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App